Versoek 'n Afspraak
Versoek 'n Afspraak

Keel

  • Tonsillektomie en adenoidektomies vir kroniese mangelontsteking
  • Snork en slaapapnee operasies
  • Verwydering van ingeslukte vreemde voorwerpe
  • Chirurgie van die stembande - vir heesheid, stemband verlamming ens
  • Chirurgie vir vernouing van die lugweg en respiratoriese nood - tracheostomies, laserchirurgie van webbe, stenose, krikoied split, trageale reseksies
The throat