Versoek 'n Afspraak
Versoek 'n Afspraak

Welkom

Dr Werner Hoek is 'n Oor, Neus - en Keel Spesialis met 'n spesiale belangstelling in Otologie (oor toestande) en Rinologie (neus toestande).

As 'n ONK-chirurg behandel hy 'n verskeidenheid van toestande, medies asook chirurgies. Hy is hoogs vaardig in oor prosedures. Hy was die kop en nek kanker chirurg vir die staatsektor 2012-2015 en hy het onlangs 'n spesiale belangstelling in verskeie plastiese chirurgiese prosedures van die neus ontwikkel.

Hy lewer vanaf 2010 sorg aan pasiente van die Noord-Kaap Provinsie en die suidelike dele van Namibie. Sy praktyk is geleƫ in die nuwe Kimberley Mediclinic Gariep.

Hy het 'n sateliet praktyk in Upington om selektiewe sorg aan pasiente van die streek te bied.

Sy personeel bestaan uit Yolande (rekeninge), Christa, Anel en Francia (ontvangs) en Patience (assistent).

Sy praktyk het 'n oudioloog op die perseel om die pasiƫnte met oudiologiese evaluasies en gehoor rehabilitasie te help.