Versoek 'n Afspraak
Versoek 'n Afspraak

Neus

Chirurgie vir toestande wat die neus beinvloed byvoorbeeld neus bloeding, sinusitis, toe neus, vorige trauma, vreemde voorwerpe

  • FESS - funksionele endoskopiese sinus chirurgie - oopmaak van sinus holtes
  • Septoplastie - herstel van skewe nasale septums - funksionele verbetering van 'n toe neus
  • Rhinoplastie - herstel van die estetiese voorkoms van die neus
  • Geboorte-afwykings van die neus
  • Piriform apertuur stenose, Choanale atresie
  • Neus het nie heeltemal ontwikkel nie, Kanker chirurgie van die neus
  • Klein kankers van die vel van die neus tot groot gewasse binne die neus - Met geselekteerde rekonstruktiewe opsies
  • Neus het nie heeltemal ontwikkel nie
  • Kanker chirurgie van die neus - klein kankers van die vel van die neus tot groot gewasse binne die neus
  • Dakrosisto Rhinostomie - DCR - vir kroniese traan produksie selektiewe chirurgie om die traanklier om die traan sak om die neus te sluit
The nose