Behandeling van infeksie van buite oor(insluitend swemmers oor), middel oor en binne oor.
Behandeling van swemmers oor en ander buitenste oorkanaal infeksies Behandeling van middeloor infeksies Behandeling van die binne-oor infeksies en balans versteurings.
Chirurgie aan die buite-oor, oordrom, middeloor en binne-oor vir bv.
Biopsies en verwydering van velkanker van die oor, verwydering van was en
vreemde voorwerpe uit ore.
Plasing van dreineringsbuisies - ventilasie pypies vir akute en kroniese
middeloor infeksies.
Chirurgie om geleidende gehoorverlies en sekere sensorineural gehoorverlies met
implant gehoor toestelle aan te spreek.
Chirurgiese behandeling vir balans versteurings.
Tympanoplastiek - oordrom gaatjies herstel.
Ossikoloplastiek - herstel van die oorbene in die middeloor om gehoor te verbeter.
Mastoidektomie - boor die besmette been agter die oor uit in kroniese uitloop ore.
Cholesteatoom chirurgie vir kroniese dreineer ore.
Kanaalplastiek en Meatoplastiek - die verbetering van die oorkanaal grootte in smal
kanale.
Sommige plastiese chirurgie prosedures om die oor vir bv plasing van implantate vir prostetiese ore:
Trauma van die buite-oor.
Gevolge van kanker chirurgie.
Implantate vir gehoorapparate vir bv Been geleidings apparate.
Plasing van implantate vir prostetiese ore.
Aangebore abnormaliteite.
Oor beserings.
Kanker effekte.
Plasing van implantate vir gehoorapparate vir bv Been geankerde gehoorapparate.